Nuwe verwikkelinge (Vervolg)

Ons het ook met leedwese afskeid geneem van 2 van ons Goue Arende wat oorlede is naamlik: Bettie Botha & Ruth Snyders.

Die Goue Arende se afsluiting op die plaas by Robin en Elmarie Mohr was net een groot fees. Die dames is oorversadig huis toe en het n draai in die stoor gemaak en heerlike vars groente gekoop om saam te neem huis toe! Robin het ook sy visse vir hul gewys wat hy kweek en hul het heerlik tussen al die verskille tenke geloop en dit terdeë geniet.

'n Welverdiende vakansie lê voor vir almal en ons sien verskriklik uit na 2019 en wat dit Here vir ons in stoor het!

Follow Us

Vision

To preach the uncompromising Gospel of Jesus Christ, to the broken the lost and the destitute.

Learn More