Golden Eagles

Our vision is to make a difference in other people’s life

Ons het ook met leedwese afskeid geneem van 2 van ons Goue Arende wat oorlede is naamlik: Bettie Botha & Ruth Snyders.

Die Goue Arende se afsluiting op die plaas by Robin en Elmarie Mohr was net een groot fees. Die dames is oorversadig huis toe en het n draai in die stoor gemaak en heerlike vars groente gekoop om saam te neem huis toe! Robin het ook sy visse vir hul gewys wat hy kweek en hul het heerlik tussen al die verskille tenke geloop en dit terdeë geniet.

'n Welverdiende vakansie lê voor vir almal en ons sien verskriklik uit na 2019 en wat dit Here vir ons in stoor het!

Golden Eagles News

Teddies en Tydskrifte Geskenk

Die Goue Arende het Teddies vir Rooikruis gemaak en gister afgelewer, daar was ook Tydskrifte vir Huis Zonnekus geskenk.

Read More ...

Nuwe verwikkelinge (Vervolg)

Ons het ook met leedwese afskeid geneem van 2 van ons Goue Arende wat oorlede is naamlik: Bettie Botha & Ruth Snyders. Die Goue Arende se afsluiting op die plaas by Robin en Elmarie Mohr was net een groot fees. Die dames is oorversadig huis toe en het n draai in die stoor gemaak en heerlike vars groente gekoop om saam te neem huis toe! Robin het ook sy visse vir hul gewys wat...

Read More ...

Nuwe verwikkelinge by Goue Arende

Die Goue Arende het n baie suksesvolle jaar agter die rug waarvoor ons die Here innig dankbaar is. Ons het met n bus die Bo Kaap gaan besoek en is deur die Museum en die geskiedenis rondom dit. Kon daarna by Atlas speserye koop en resepte kry. Daar was n mediese oggend met Inge Burger wat oor dimensia kom gesels het en baie insiggewend was. Elke maand het ons n spesiale dag...

Read More ...